Die burgermeester van die Gamagara munisipaleteit Johannes Roman vergesel deur Lebogang Seetile minisipale bestuurder, het twee van die munisipaleteit se watersuiwerings aanlegte besoek, as deel van 'n belofte om dienslewering in die regsgebied te verbeter. Die municipaliteit se die besoek is ook gemik op die herstelwerk aan noodsaaklike infrastruktuur, wat insluit die 3 koma 5 mega liter watersuiwerings aanleg in Kathu wat herstel sal word, met beide Kathu en Mapoteng wat geidentifiseer is. 'N 5 miljoen rand projek is geoormerk vir grootskaalse infrakstruktuur onwikkeling aan die riool suiwerings kapasiteit van die Gamagara vir Siyathemba, Mapoteng en Kathu.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za