eff se geen plek vir dooie hout

Die leier van die eff Julius Malema het 210 openbare verteenwoordigers herroep oor die party se vervoerdebakel van die 10de verjaardagviering. Die rooi barette soosdie party bekend staan se leier het 428 verteenwoordigers verbied om die party se geleentheid by te woon nadat hulle versuim het om te voldoen aan die opdrag wat in Januarie gegee is om vervoer te reël vir lede wat die vieringe bywoon. Parlementslede Phiwaba Madokwe en Vusi Khoza, wat die party in die Nasionale Vergadering verteenwoordig, en Brenda Mathevula en Slindile Luthuli, wat die party in die Nasionale Raad van Provinsies verteenwoordig, was van die openbare verteenwoordigers wat versuim het om busse te organiseer. Die party het regoor die land in al nege provinsies bymonde van Malema in die timeslive gese plek bestaan nie vir dooie hout in aanloop van die komende 2024 verkiesing. Die Noordkaapse EFF het bevestig dat twee lede geskors is met 4 lede wat bydrae gelewer het en 3 wie nog bewyse moet lewer.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media