Bye veroorsaak staking van herstelwerk

'N swerm bye het herstelwerk aan 'n kragonderbreking in McDougallsbaai in die Richtersveld munisipale regsgebied bemoeilik en is afgelas. Dit volg sommige woonhuise in die kusdorp sonder krag gelaat is en tegniese spanne ontbied is om die fout op te spoor en te herstel. Die munisipaleteit se hulle gaan binnekort herstelwerk afhandel na die bye veroorsaak het dat werk gestaak moes word. Die munisipaleteit gaan voor werksaamhede eers poog om die bye te verwyder.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media