Skroothandelaars gewaarsku

Skrootmetaal ondernemings is gemaan dat die praktyk om gesteelde skroot wat kabels en ander beskadigde infrakstruktuur behoort te stop. Die Sol Plaatje munisipaleteit sê skade aan noodsaaklike infrastruktuur word deur die praktyk aangemoedig daarom die besluit om gereelde onaangekondigde besoeke aan skrootwerwe te doen. Municipale woortvoerder Thoko Riet se die werwe is inkennis gestel om geen munisipale skroot te koop nie, terwyl behoorlike identifikasie geneem moet word van enige persoon wat skroot verkoop. Riet se die impak van beskadiging en vandalisme asook diefstal van noodsaaklike infrastruktuur het 'n ongekende wending ingeneem en daadwerklike pogings om dit hok te slaan is nou prioriteit.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media