Trein vereer

Die burgermeester van die Dawid Kruiper Munisipaleteit Micheal Segede het aan die einde van die twee week lange besoek van die transnet gesondheids trein, 'n sertifikaat van waardeuring aan die bestuur van die trein oorhandig. Segedi het tydens die geleentheid Bheki Mendlula en sy span geloof vir hulle uitstaande diens aan die Suid Afrikaanse gemeenskappe en in besonders die van sy regsgebied. Die trein het gratis gesondheids dienste tussen 14 en 25 Augustus vanjaar vanuit die Upington stasie en taxi staanplek gelewer.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media