Betaal dienste by munisipaleteit se richtersveld

Die Richterveld munisipaleteit het 'n hernude beroep gedoen op inwoners van Port Nolloth en omliggende dorpe om hulle munisipale rekeninge by die munisipaleteit self of via die kliente diens sentrum af te haal. Die muicipaliteit se dit is in 'n poging om te verseker dat dienste rekeninge betaal word en geen agterstand en potensiele optrede asgevolg van agterstand in die gesig gestaar wort nie. Die munisipaleteit het die rede hiervoor, voor die deur van die Suid Afrikaanse poskantoor gele, wat nabewering nie instaat is om rekeninge na inwoners te verseker nie. Die munisipaleteit se hulle is weens die probleem verplig om inwoners te versoek om rekeninge self af te haal.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media