Uitreiking in galeshewe

Die Suid Afrikaanse polisie in Galeshewe buite Kimberley vergesel deur die gemeenskap polisieerings forum en verskeie belanghebende regerings departemente en nie regerings organisasies het 'n vroue bemagtogings program onder die tema sterker vroue sterker wereld geloods. Keabetswe Serape vir die gemeenskaps poliseering forum het tydens die geleentheid gese die bemagtiging van vroue bly van kardinale belang. Kaptein Tumi Makoloi sektor bestuurder het ter afsluiting van die geleentheid alle partye bedank vir hulle betrokkenheid.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media