Salga indaba

Die Suid Afrikaanse plaaslike regerings vereniging SALGA se driedaagse vroue kommisie  het vandag in Upington begin. Upington.  Die driedagse Lekgotla sal fokus op die koordinering asook bevordering en bewusmaking van geslagsgelykheid en strategiese praktyk by lidmaat munisipaleteite met die doel om die aandag op geslagsgelykheid te hou. Die burgermeester van die Joe Morolong munisipaleteit Dineo Leutiwetse Tshabalala Sal as program fasiliteerder optree onder die tema digitale inovasie en tegnologie vir geslagsgelykheid met verteenwoordigers bestaande vanuit vroue in leierskap posisies binne plaaslike regering, burgermeesters, speakers, hoofswepe en raadslede vanuit al 5 streke.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media