Kommer oor besoedeling

Die Vryheids Front Pluus se Karin Depken waarsku dat die Renosterberg plaaslike munisipaleteit wat Petrusville, Phillipstown en Van Der Kloof bedien se riool probleme, die vaalrivier bedreig. Die party waarsku dat die Oranje en Vaal revier se water hierdeur bedreig word en grootskaalse probleme stroomaf tot gevolg gaan he, wat insluit 'n gesondheids risiko. Die hondeblafrivier wat deur Philipstown na die vanderkloofdam ontvang weens gebrekkige onderhoud aan 'n rioolaanleg riool uit die dorp se stelsel wat veroorsaak dat ernstige besoedeling die riviere se voorland is. Die party se hulle gaan die probleem onder die nasionale regering se aandag bring.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media