weer

Die Suid Afrikaanse weerdiens waarsku oor toestande bevorderlik vir wegholveldbrande in die noordoostelike dele van die Noordkaap provinsie. Sonnig en koel tot warm weer word verwag, maar gedeeltelik bewolk en koue in die Weste en winderig in die Suide. In Upington is dit 25 grade gevolg deur 26 in Kimberley en in Sutherland in die Karoo 12  met selgs 17 aan die kus by Alexanderbaai

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media