Sol se water kwessie

Gebiede aan die buitewyk van die Noordkaapse hoofstad Kimberley wat steeds 'n water tekort ervaar se aansluiting behoort nou na normaal terug te gekeer het na grootskaalse herstelwerk die stad en sy inwoners vir dae sonder water gelaat het. Die woordvoerder vir die Sol Plaatjie munisipaleteit Thoko Riet se hulle het ondersoek gelas na die rede hoekom mense nie met die terugkeur van die water netwerk steeds probleme ervaar het nie. Sy se alles behoort normaal te wees en dat bystand steeds verleen was waar mense probleme ervaar het. Sy se die inwoners moet enige waterlekasie raporteer sodat dit herstel kan word. Dit kom na miljoene rande van die nasionale tesourie bekom is vir die herstel van die stad se verouderde waternetwerk en die vermorsing van duisende liter water weens lekasies.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media