Phelopepa Gesondheids trein by die taxi staanplek

Die Phelophepa Gesondheids Trein dienste gaan die week voort in Upingotn en gaan na verwagting hulle dienste uitbrei na die Upingtonse Taxi staanplek vandag, waar inwoners hulle gratis gesondheids dienste kan kry. Andile Masondo woortvoerder vir die trein dienste se, die besluit is in belang van die gemeenskap geneem en word tussen die trein en die Suid Afrikaanse Weermag asook plaaslike munisipaleteit en die taxi verenigings moontlik gemaak. Hy se diegene wie nie by die stasie kan uitkom nie kan slegs tot by die taxi staanplek gaan waar 'n tent daagliks opgerig sal wort.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media