Middelman parkering veroordeel

Die Dawid Kruiper Munisipaleteit en lede van die Upington Concerned Citizens Sosiale Media groep het die parkeer op die middleman by die laerskool Oranje Noord veroordeel en gese dit veroorsaak dat die besproeings stelsel beskadig word. Die munisipaleteit se die skool moet voorsiening maak vir parkering sodat daar nie op die middelman geparkeer word nie. Die woordvoerder Patrick Williams se dit is onwettig en skep 'n gevaar vir pad verbruikers veral omdat botsings kan voorkom en selfs menselewens deur die onwettige aksie bedreig word. Dit volg na fotos op sosiale media tydens 'n sport byeenkoms versprei is waar gesien word hoe tientalle voertuie op die middelman geparkeer is.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media