Belangrike robot herstel

Die Robot by die 4 rigting straat in Anton Luboski straat wie 'n lang tyd weens vandalisme buite werking was is herstel. Die vier rigting speel 'n belangrike rol omdat dit nie net die brandweer diens met die sentrale sakekern en gemeenskap verbind nie maar ook die 8sai militere basis en Upington internasionale lughawe en die roete na Rietfontein en kgalagadi oorgrens tranfortier insluitend Aroab in die suide van Namibie en die nakop grenspos wat karasburg in die suide van Namibie met Upington verbind. Die woordvoerder Patrick Williams se die voortslepende vandalisme van noodsaaklike infrastruktuur moet gestaak word omdat dit dienslewering erg daaronder laat lei

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media