Hulp vir brandvlei

Die Hantam Munisipaliteit het die gebaar van die nie winsgewende organisasie Gift of the Givers verwelkom, wie 800 kospakkies aan inwoners van Brandvlei voorsien het. Die burgermeester Lynette Olyn vergesel deur Bertie Saal het die span van Gift of the Givers vergesel waar die nood van die inwoners verlig is. Die organisasie doen welwillendsheids werk regoor die wereld en was meer onlangs in die Kai Garib municipale area toe grootskaalse oorstroomings na kitsvloede inwoners van dje Eiland gemeenskappe van die dorp keimoes afgesny het. Droogtehulp is ook aan sukkelende boere in die Namakwa waar droogte reeds voor die onlangse reen meer as tien jaar lank geduur het.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media