Da oor gamagara oorname

Die Demokratiese Aliansie in die Noord Kaap se hulle gaan die mosie van wantroue in die burgermeester Henriette du Plessis in die hof uitdaag. Provinsiale leier van die party, Harold Mcgluwa beskuldig die ANC daarvan dat hulle onwettig die vergadering beroep het om juis 'n ANC burgermeester en EFF speaker te kan verkies. Hy se 'n vergadering wat ontwrig was deur ANC lede is bewys van die party se poging om in beheer te bly ondanks die afname in ondersteuning aan hulle kant. Die nuutverkose burgermeester van die Gamagara munisipaleteit Johannes Roman het nie op die Demokratiese Aliansie se bewerings gereageer nie....INSERT (DA Gamagara)

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media