Gas maatskapy kry toesteming vir boorgate

Die departement van minerale bronne en Energie het rhino olie en gas toesteming verleen om 40 boorgate in die Noord-Kaap Vrystaat en 'n deel van Noordwes te sink in die amerikaanse maatskapy met sy britse bande se soeke na gas. Die konsultasie maatskapy slk wat die omgewings impakstudie namens die maatskapy behartig het bevestig dat hulle reeds kennisgewing uitgereik het aan inwoners in die gebiede en dat hulle omgewings impakstudies lugopnames en geometriese ondersoeke gedoen het. Die proses nou gaan behels die sink van boorgate wat gaan bepaal hoeveel gas binne die rotsformasies gehou word.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media