Water hou openbare deelname proses

Boere en belanghebendes in die boerdery bedryf asook privaat huishoudings en diegene wie meentgrond huur gaan binnekort tydens 'n openbare deelname proses met die departement van water en sanitasie geleentheid kry om insae te lewer oor die gebruik van staats damme en omliggende grond tydens besoeke op 29 Augustus in Jan Kempdorp en in Upington op 30 Augustus vanjaar. Wisane Mavasa van die departement se nasionale kantoor se die publiek se teenwoordigheid tydens die openbare deelname proses is van kardinale belang.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media