SLP verloop vlot se tsantsabane

Die raad van die Tsantsabane munisipaleteit het bevestig dat 'n suksesvolle byeenkoms tussen die raad en die bestuur van die Anglo American ystererts myn kolomela gehou was. Die byeenkoms het gefokus op 'n plan om groter sosiale fokus op die uitdagings van die gemeenskappe te plaas asook maniere hoe om die omstandighede van die inwoners te verbeter deur werkskepping asook gemeenskap gebaseerde ontwikkelings projekte. Die byeenkoms het as n SLP 4 byeenkoms bekend gestaan.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media