Dkm weer deur kabel diefstal lamgele

Kabel diewe het na bewering die afgelope naweek 'n kabbel wat elektrisiteit na verkeie gebiede oorkant die Orange Rivier voorsien, afgesag. Volgens die woortvoerder van die Dawid Kruiper municpaliteit Patrick Williams is groot dele as gevolg van hierdie dad in die donker gelaat. Hy se die gebiede sluit in Jooste Eiland, Swartkop en aangrensende dorpe sover soos Strausburg. Die munisipaleteit het 'n beroep gedoen op inwoners om nie stil te bly vir kabeldiefstal nie, veral omdat dit die munisipaleteit onder druk plaas waar dienste geld vir die herstel van kabels aangewend moet word en ander dienste daaronder moet lei. Williams se diegene wat die kabels koop skep 'n mark, wat veroorsaak dat die diefstal van kabels eenvoudig voortduur. Gemeenskappe is aangemoedig om eienaarskap van hulle infrastruktuur te neem en dit teen diefstal en vandalisme te beskerm.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media