Dag 1 vd phelopepa verloop vlot

Die Phelophepa gesondheids trein het Saterdag sy aankoms in Upington gemaak waar die burgermeester van die Dawid Kruiper Munisipaleteit Micheal Segede die trein amptelik verwelkom het. Amos Masondo van die Phelophepa trein se, klinik dienste het vanoggend so vroeg as ses uur begin. Masondo se die opkoms is bevredigend en raai inwoners aan om vroeg reeds hulle plek te verseker aangesien hulle op 'n eerste kom eerste diens basis opereer. Die Phelophepa gesondheids trein sal vir die volgende twee weke by die Upington stasie wees, waar 'n reeks gesondheids dienste gratis aangebied gaan word.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media