Gasegonyane bied ontwikkeling geleentheid

Die Gasegonyane plaaslike munisipaleteit het klein en medium sakeondernemings genooi om deelname te verseker aan die Zimele sake ontwikkelings program, wat insamewerking met die Anglo American en Kolomela Myn groepe aangebied word. Die munisipaleteit se ondernemings binne 'n 100 kilometer radius van die regsgebied moet die geleentheid gebruik om hulle besighede asook omstandighede te verbeter, om so werk in hulle gemeenskappe te kan verskaf, te groei en by te dra tot die ekonomiese groei van die Gasegonyane municipale gebied en die Noord-Kaap Provinsie ingeheel.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media