50 duisend vir welwillendsheid

Nagenoeg 50 duisend rand aan welwillendsheid is deur die Kumba Iron Ore Kolomela Myn aan 'n nie winsgewende organisasie genaamd lefelo motsatsing in Postmasburg geskenk. Die skening gaan die organisasie wie na haweloses en verlate kinders omsien help om beter hulp te kan verleen in die verbetering van diegene in nood se omstandighede en so toesien dat inwoners van die tsantsabane se lewensomstandighede drasties gaan verander. Mavis Kolberg van die Kolomela Myn se voedselsekerheid is van kardinale belang daarom sal die myn voortgaan om te probeer ondersteuning bied waar moontlik.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za