Bela teenkanting

Die vryheids front plus se wynand boshoff se hulle is verheug vir die reaksie van inwoners rakende die bela wetsontwerp met die verwagting dat die departement se portfolio komitee oor basiese Onderwys die saamgestelde verslag sou aanvaar. Hy se die teenkanting teen die voorgestelde wetsontwerp het veroorsaak dat die verslag eers 15 Augustus vanjaar onder die loep geneem gaan word. Die verslag ontleed skriftelike en mondelinge voorleggings aan die komitee in Kaapstad na 'n landswye gemeenskap deelname wat Upington insluit opgeneem is. Volgens Boshoff dui voorlopige syfers dat 14 duisend 801 vanuit die 26 duisend 593 deelnemers die wetsontwerp ondersteun met 10 duisend 128 wat dit verwerp. Die voorgestelde wetsontwerp behels dat skoolbeheerligame hulle magte moet behou en dat 'n onafhanklike onderwys reguleerder ingestel en dat die keuse vryheid van die kurrikulum reeds 'n werklikheid is en in die wet erken behoort te word. Die party se hulle stem nie saam met die voorgestelde wetsontwerp nie met inwoners wat so hierop gereageer het.... Insert 1 en 2. Die party hou vol dat alle suid Afrikaanse inwoners n beter onderwys bedeling verdien.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media