weernuus

'N hoe deining waarskuwing is deur die Suid Afrikaanse weerdiens vir die Noordkaapse kus by Alexanderbaai asook by Kaap Agulas uitgereik, wat navigasie ter see kan bemoeilik. Sonnig en warm maar koel in die Suide van die Noordkaap provinsie met 29 grade in Upington 25 in die provinsie se hoofstad Kimberley en aan die kus by Alexanderbaai is dit 18 grade met 19 grade in sutherland. 

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media