Poskantoor kopseer in Richtersveld

Die Richtersveld munisipaliteit het inwoners inkennis gestel dat hulle probleme ervaar met die dienste van die plaaslike poskantoor wat tot gevolg het dat rekeninge nie by inwoners gaan uitkom nie. Die munisipaleteit versoek dus inwoners om maandelikse diensrekeninge by die Richtersveld Munisipale kantore af te haal om enige laat betaling of inbraak in dienste te vermy die raad se diegene wie u 'n e-pos addres het kan gerus die Munisipaliteit daarvan verwittig sodat hulle rekeninge dan per e-pos kan ontvang.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media