brandgevaar uitgereik

Die Suid Afrikaanse weerdiens waarsku oor toestande bevordelik vir weghol veldbrande in die Kai Garib munisipale regsgebied. sonnige en warm weer word verwag met 28 grade vir Upington en 25 in Kimberley. wat duie kus aanbetref is Alexanderbaai 18 en 'n warm 22 vir sutherland.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media