koue duur voort

Noordkaapse inwoners word vandag met koue getrotseer met slegs 16 grade vir upington en 12 in die provinsie se hoofstad Kimberley. Die Suid Afrikaanse weerdiens se koue en nat toestande gaan voortduur na 'n kouefront reeds vrydag oor die noord en weskaap inbeweeg het. Gedeeltelike bewolte weer wat met koue gepaartgaan gaan volgens die Suid Afrikaanse weerdioens voortduur namatre die winetr opsy begin staan. Lae temeprature is die voorland van Suid Afrikaners met waarskuwing vir inwoners om diere teen die koue te beskerm.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media