Erge hitte kom

Die onafhanklike landbouweerkundige Johan Van Der Berg waarsku dat die klimaatkrisis wat tans vir rekord temperature regoor die wereld sorg, later vanjaar Suid Afrika voorland gaan wees. Hy se wat die El Nino 2023/24 betref kan dit uiterse warm toestande met min reen en baie sonskyn tot gevolg he. Hy se die bykomende uitwerking van globale verwarming gaan van November vanjaar tot April 2024 rekord temperature in Suidelike Afrika tot gevolg he. Provinsies soos die Noord-Kaap, die Vrystaat, Weskaap en Noorwes waar warm temperature gereeld voorkom, kan veel erger verwag met veral veldbrande en hitte uitpitting wat verwag kan word.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za