Namakwa blom

Na die grootskaalse skade wat weens swaar reen in die Namakwa veroorsaak is, spog die Richtersveld met 'n blommeskouspel wat blomkykers van heinde en ver na die Namakwa streek in die Noordkaap provinisie lok. Namakwa toerisme en selfs Sanparke spog en versoek inwoners om van die skouspel gebruik te maak, om die landskap en vars lig te ervaar. Die woordvoerder vir Sanparke Genevieve Maasdorp se, hoewel die streek oortrek is van blomme is daar nog 'n verassing wat die Namakwa Nasionale Park inhou, met die verwagte blommeskouspel by Kammiekroon. Die blommeskouspel in Kammieskroon sal na alle verwagting in Augustus vanjaar hulle verskyning maak en die seisoen van blomme biekie sal verrek.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media