Haassiekte weer hier

Die siekte wat groot getalle Hase sien vrek het tussen Oktober verlede Jaar en Februarie vanjaar weer sy kop uitgesteek. Vrektes onder wilde en mak Hase is in die Noordkaapse Namakwa sowel as die Wes en Ooskaap aangemeld. Die trust vir bedreigde natuurlewe se, volgens verslae wat verlede jaar uit dele van die Noordkaap ontvang is het hemorragiese Haassiekte wat bloeding by Konyne veroorsaak vinnig deur die noordkaap provinisie asook Wes ek ooskaap versprei. Die mees onlangse voorvalle is geraporteer in die omgewing van Knysna en in die Langkloof. Die Nama Karoo koordineerder van die trust vir bedreigde natuurlewe Bonnie Schuman het intussen inwoners gerisgestel en bevestig dat die siekte slegs Hase raak en nie mense nie maar moedig mense aan om nie die diere te eet nie.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media