Gesondheid oor ambulans se brand

Die hoof van die departement van gesondheid in die ZF Mgcawu streek Max Beketsana se die Suid Afrikaanse polisie ondersoek 'n voorval waarin 'n ambulans aan die brand geslaan en totaal verwoes is, by die depot by die Dokter Harry Surtie hospitaal. Beketsana se hulle kan weens die ondersoek geen verdere komentaar lewer of spekuleer wat die oorsaak van die brand was of is nie. Intussen is die LUR vir gesondheid Maruping Lekwene tans in Upington met 'n oorsig besoek in Upington. Die LUR was vroer vandag by die Dr Hary Surtie hospitaal en sal na verwagting ander gesondheids faciliteite ook besoek.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media