Tienerswangerskap kopseer

Die departement van onderwys in die Noord-kaap se minstens 900 leerders word elke drie maande in die provinsie swanger. N navorser het teen skolle se sending van Swanger leerlinge gewaarsku nadat die departement verlede week Sy tienerswangerskap veldtog van stapel gestuur het.nirvana pillay n besoekende navorser van die wits skool vir Openbare gesondheid het aangevoer dat skolle,gesinne 3n die gemeenskap In geheel n kritieke rol speel in die besluite van jong vroue en dat ondersteuning nodig is om hulle op skool te hou. Pillay waarsku dat stigmatisering en uitsluiting jong meisies heeltemal kan ontmoedig en uitstoot. Die south African journal of health berig dat die aantal geboortes onder meisies van 10 tot 19 Jaar van 129 duisend 223 In 2019 tot 139 duisend 361 in 2022 toegeneem het. Die Lur vir Onderwys Zolile Monakali het Sy kommer hieroor uitgespreek en gese die gevolge van tienerswangerskap is baie onaangenaam en stel meisies bloot aan hiv en vigs asook seksuele Oordraagbare Siektes. Hy se die noordkaap provinisie en suid Afrika in geheel het n generasie jong mense nodig wat studie gerig is sodat hulle kan terugkeur en die ekonomie van die noordkaap kan help groei

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media