Aanranding ondersoek

Die suid Afrikaanse polisie in die Frances baard Ondersoek n insident waar n onderwys asistent nabewering by die thabane hoerskool deur die hoof en sy twee adjunkte aangerand is. Die klaer meen Hy is van betreding beskuldig en dat Hy video materiaal van die voorval besit. Die polisie se Luitenant Kolonel Sergio kock se aanranding word Ondersoek met geen inhegtenisnames wat nog gemaak is nie. Hy SE die Ondersoek is tans onderweg terwyl die departement van onderwys ook bevestig het dat hulle van die insident bewus is.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media