Slaggate in leeukop straat herstel

Herstelwerk is in Leeukop straat onderweg as deel van die Dawid Kruiper munisipaleteit se padinfrastruktuur herstelwerk. Die munisipaleteit het motoriste gevra om versigtig te bestuur in die omgewing waar herstelwerk tans gedoen word. Slaggate word herstel in 'n poging om die munisipaleteit se pad infrastruktuur netwerk vir motoriste toeganklik te maak. Motoriste wort aangemoedig versiging te wees op die paaie.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media