Brandstofprys dalings

Upingtonse motoriste kan verligting slaak na die die jongste data van die Sentrale Energiefonds vir die week wat op 26 Mei eindig, 'n afname in brandstofpryse volgende week toon. Die verwagte brandstofpryse soos op Woensdag 7 Junie 2023 is as volg: 95-oktaan-petrol: Daal met 82c per liter; 93-oktaan-petrol: Daal met 83c per liter; Diesel met 0,05% swael: Daal met 95c per liter; Diesel met 0,005% swael: Daal met 90c per liter; en Paraffien: Daal met 50c per liter.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media