Water onderbreking

Die Dawid Kruiper municpaliteit se Louisvale Dorp ervar tans water onderbrekings weens die rou waterkanaal wat skoongemaak word deur die besproeiingsraad. Daar kan tans geen water onttrek word vir suiwering nie. Die rouwater beskikbaar in die Dawid Kruiper Municipaliteit se opgaardam moet dus spaarsammig verbruik word gedurende die afsit periode vanaf vandag 29 Mei tot en met die 10de Junie 2023. Woortvoerder vir die Dawid Kruiper munisipaliteit Patrick Williams se water sal vir hierdie periode elke ogend tusen 08:00 en 10:00 beskibaar wees. 

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media