Oranje Rivier vlak styg

Die President van die Oranje Rivier Landbou Unie Wilco fourie se n 200 kubieke meter styging in die oranje behoort saterdag Upington te bereik wat veroorsaak dat die vlak van die oranje met 1 meter Gaan styg. Fourie se die loslaat van water stroomop vanuit Damme en eskom se toelating om tussen 95 en 100 persent van water uitlaat vir elektrisiteit opwekking by die gariep dam. Hy SE Vanderkloof het sy 100 persent vlak weens die aksie bereik waarna Vanderkloof se uitlaat ook vir elektrisiteit opwekking water loslaat. Fourie se die vlak van die oranje rivier sal dus vir minstens 1 week hoer as normaal wees met geen beduidende impak op enige bedrywighede aan die Oewers van die rivier wat verwag word Nie

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media