Kheis kragkabel herstel

Die Kheis munisipaliteit se koos Esau se herstelwerk aan 'n gesteelde kragkabel is voltooi wat daartoe gelei het dat inwoners by wegdraai se krane drooggeloop het. Esau se boosdoeners teiken munisipale Infrastruktuur wat daartoe lei dat dienslewering geafekteer word. Die munisipaleteit pomp tans genoegsaam water na hulle reserviors om te verseker dat genoegsaam water beskikbaar gaan wees vir inwoners. Esau se die gemeenskap saal by grootdrink is ook deur vandale geteiken wat ondermeer elektriese drade en 'n deur beskadig het. Die munisipaleteit vra Inwoners om diegene verantwoordelik vir die beskadiging van infrastruktuur te raporteer

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media