Voormalige Raadslid gevonnis

'N voormalige Raadslid van die Joe Morolong munisipale regsgebied die 53 Jarige Keemenao Julia katong is in die handelsmisdaadhof in Kuruman op 5 klagtes van korrupsie skuldig gevind nadat hy deur die valke se ernstige korrupsie ondersoek span inhegtenis geneem is. Kaptein Tebogo Thebe van die Valke se 'n kontrakteur wie vervoer dienste verskaf het is deur die voormalige raadslid genader wat motorbande geeis het van die kontrakteur inruil daarvoor dat die kontrak behoue gaan bly asook 'n maandelikse kontant betaling. Thebe se 14 duisend 500 rand is aan die beskuldigde betaal in ruil dat sy nie die kontrak sou beeindig nie. Die 53 Jarige Keemenao Julia katong is vasgetrek toe die klaer die valke genader het nadat hy nie meer betalings kon maak nie.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media