3 NK dorpe in semifinal vir beste dorp

Drie Noordkaapse dorpe is die afgelope Sondag as semifinaliste in Kwela op Kyknet se jaarlikse dorp van die jaar kompitisie aangewys. Kimberley, Prieska en Nieuwoudtsville is die drie wie nou mekaar gaan uitspook vir 'n plek om die Noordkaap in die nasionale kompitisie te verteenwoordig. Inwoners van die Noordkaap kan dus begin met stemme deur kwela se Facebook blad te besoek of die naam van jou gunsteling dorp na 33157 tot vrydag 21 April vanjaar. Na die ankondiging het inwoners hulle teleersteling uitgespreek oor die dorp Kimberley waar hulle se die dorp het alreeds sy verval datum beruik en dat dit half onmonlik is dat die dorp vir dorp van die jaar semifinaliste is.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media