Weer

Die suid Afrikaanse weerdiens het geen waarskuwings vir vandag uitgereik nie. Upington is vandag 28 grade gevolg deur 26 in Kimberley, 22 aan die kus by Alexanderbaai en 18 in Sutherland.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media