Weer

Die Suid Afrikaanse weerdiens se warm weerstoestande word vir die Noordkaap provinisie voorspel met inwoners wat gevra word om gereeld vloeistowwe in te neem om dihidrasie te voorkom. In Upington is dit vandag 32 grade gevolg deur 27 in Kimberley, 33 aan die kus by Alexanderbaai en 23 by Sutherland. Donderstorms word vir die noordoostelike dele van die Noordkaap voorspel.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media