Sentrale sakekern in Upington eff se teiken

Die Ekonomiese Vryheid Vegters se, al 5 streke in die Noord Kaap insluitend die ZF Mgcawu sal deur hulle nationale program op Mandag 20 Maart geraak wort. Die Party se by Upington in die Dawid Kruiper municipale regsgebied beplan die party om die sentrale sakekern tot stilstand te bring. Voorsitter van die EFF in die ZF Mgcawu streek Dirk Esau....INSERTDie leier van die EFF, Julius Malema, sê werkers wat noodsaaklike dienste verrig, sal nie verhoed word om eerskomende Maandag werk toe te gaan tydens die landwye staking onder aanvoering van die EFF nie. Hulle eis onder meer president Cyril Ramaphosa se bedanking, dat beurtkrag gestaak word en dat die hoë werkloosheidsyfer onder die jeug dringend aandag kry. 

Journalist: Nonkululeko Zikhali
Email: news@radioriverside.co.za

Social Media