15 jaar vir 52 jarige

'N 52 jarige verdagte is in die Galeshewe streekshof buite Kimberley tot 15 jaar tronkstraf gevonnis na sy skuldig bevinding op aanranding aanklagte. Die polisie sê die 52 jarige Thabo Justice Tshikane het 'n 36 jarige vrou in snake park Kimberley aangerand en verskeie kere met 'n mes gesteek. Luitenant Generaal Koliswa Otola polisie komisaries in die provinsie, het om samehorigheid onder inwoners gevra . Sersant Timothy sam verduidelik..............INSERT (iam. Kagisho hof )

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media