Weer

'N geel vlak 2 waarskuwing vir hewige donderstorms en swaar reen wat kan lei tot oorstromings van paaie brue en informele woongebiede is deur die Suid Afrikaanse Nasionale Weerdiens uitgereik vir die vere ooste van die Noordkaap die westelike Vrystaat en Suidweste van Noordwes. Michelle Cordier van Vox weer sê mense moet uiters versigtig wees veral in laagliggende gebiede. In Upington is dit vandag 30, grade 20 in Kimberley, 25 in Springbok 21 in De Aar en 17 in Sutherland.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media