Oortreder gestraf

Die streekshof in Kimberley het die 29 jarige Wayne David's tot efektief 15 Jaar gevangenisstraf opgele vir moord, verkragting en aanranding met die opset om ernstig te beseer. Die voorvalle het volgens die polisie se sersant Timothy Sam tussen September 2019 en Julie 2020 plaasgevind. Geslagsgebaseerde geweld Bly n bron van kommer meen Sam wat met die hulp van n gedragverandering by mans verander kan word.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media