Gesondheid bekommerd oor valse video

Die departement van gesondheid het die suid afrikaanse publiek gevra om die misleidende video wat tans die rondte op sosiale media doen waarin beweer word dat mense wat teen COVID-19 ingeent is weens die enstof sterf te ignoreer. Die departement se die video is geskep om die gebruik van n ongerigestreerde oor die toonbank produk genaamd nature's choice activated charcoal te bevorder as oplossing om die sterftes glo te verhoed. Die woordvoerder foster mohale se daar bestaan geen waarheid agter die bewerings dat mense weens die COVID inenting sterf nie of weens COVID 19 verwante entstowwe nie. Lede van die publiek word dus opnuut versoek om die misleidende sosiale media inhoud te ignoreer. Mohale se dus onverantwoordelik van diegene wie die video versprei omdat dit nie net paniek onder inwoners saai nie maar woede en angs veroorsaak veral onder inwoners wie weens die pandemie geliefdes verloor het. In die zfmgcawu by upington kan mense steeds by die voormalige Gordonia hospitaal die inenting ontvang

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media