Klep skade in Kimberly

Die sol plaatje munisipaleteit se grootskaalse skade aan n klep by een van hulle 500 milimeter pype wat aflei van n 900 milimeter pyp in die omgewing van klub 2000 en phutanang is beskadig. Die beskadiging veroorsaak dat geen watertoevoer tot na herstelwerk voltooi is aan phomolong, die sentrale sakekern en omliggende gebiede voorsien kan word nie. Thabo mothibi van die munisipaleteit se herstelwerk is onderweg en die munisipaleteit vra omverskoning vir die ongerief. Hy se die toevoer sal onmiddelik na herstelwerk voltooi is aangeskakel word.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media