Hulp gesoek

Die hulp van die gemeenskap in die noordkaapse hoofstad Kimberly is gevra in die identifisering van n onbekende man wie in n boom gesien hang is deur verbygangers in die veld naby barkley weg bloemnanda. Die oorledene het n blou en gruis werksoorpak aangehad met donker brille. Sersant Timothy sam van die polisie se n dossier is geopen wat nou ondersoek word om te bepaal wat presies gebeur het. Hy se enige inligting oor wie die persoon is word verwelkom.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media